tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post2070249504736583953..comments2023-05-23T22:15:20.940+10:00Comments on Met 'n knippie sout : Pitkos vir die fynproewer: Die gras is groener in die hooglandeHeinrichhttp://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-11854487638096675102008-06-12T15:02:00.000+10:002008-06-12T15:02:00.000+10:00Wow,wow, wow. Baie dankie dat jy al die moeite doe...Wow,wow, wow. Baie dankie dat jy al die moeite doen om die langnaweek en die mooi land met ons te deel. Dis nogal amazing hoe van die fotos mens laat dink aan plekke in SA. Veral Pelgrimsrus, God'window en die een het wraggies soos die 3 rondawels gelyk. Die watervalle is amazing. Ver en lang pad , maar met sulke mooi dinge om waar te neem en te waardeer is dit mos die moeite werd. So bly julle het die hond ook saam gevat, al drie ons diere het ook saam met ons gekom van SA af. Ons was meer suid gewees na Denmark toe net anderkant Albany, dis ook ongelooflik mooi, baie toeriste aantreklikhede kaas fabriek engelse toffie fabriek wynroetes en n vissermans pardys. Groete by die huis. lekker week vir julle.Anonymousnoreply@blogger.com