tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post3786656558250269104..comments2023-05-23T22:15:20.940+10:00Comments on Met 'n knippie sout : Pitkos vir die fynproewer: Soos 'n goed geoliede masjienHeinrichhttp://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-43034129324874955532009-09-19T17:13:09.060+10:002009-09-19T17:13:09.060+10:00Dit bly vir my ongelooflik om te sien hoe dinge hi...Dit bly vir my ongelooflik om te sien hoe dinge hier gedoen word. Oorkant ons in die straat is hulle besig om huis te bou. Ek het nog nooit meer as drie mense op een slag op die perseel gesien werk nie. Een ou kom man-alleen om vier "pallets" vol bakstene af te laai. Dit vat hom skaars 'n halfuur om dit te doen.

Hier sien jy net eenvoudig nooit 20 werkers met overalls wat staan en gesels en hanna hanna vir drie maande lank op 'n site nie.

As jy jou oge uitvee, dan staan die huis klaar gebou. 'n Dak word in een dag geslaan, en die volgende dag is die teels op.

My bek hang na 'n jaar nog steeds oop as ek kyk hoe werk die mense.Flat Whitehttps://www.blogger.com/profile/17759462725283546475noreply@blogger.com