tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post4206939345902389663..comments2023-05-23T22:15:20.940+10:00Comments on Met 'n knippie sout : Pitkos vir die fynproewer: Vat jou goed en trek FerreiraHeinrichhttp://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-20875199937446554472009-06-01T06:55:27.781+10:002009-06-01T06:55:27.781+10:00This comment has been removed by the author.Heinrichhttps://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-81322094291481770992009-06-01T01:07:10.280+10:002009-06-01T01:07:10.280+10:00This comment has been removed by a blog administrator.Michiehttps://www.blogger.com/profile/12726713583961040062noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-30695982815798267322008-07-21T22:06:00.000+10:002008-07-21T22:06:00.000+10:00Hi,Bly julle is gelukkig in die nuwe huis ... en r...Hi,

Bly julle is gelukkig in die nuwe huis ... en reg langs julle vriende! Nice!

Sit bietjie 'n foto of twee op van julle nuwe woning.

Ons vlieg Januarie Brisbane toe, uiteindelik!

Groete,
LindaAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-86167366614494431372008-07-18T13:45:00.000+10:002008-07-18T13:45:00.000+10:00Danke vir jou kommentaar. Ja nee, as mens dit so ...Danke vir jou kommentaar. Ja nee, as mens dit so uitwerk het ons huur met 28% gestyg (maar ek moet sĂȘ...die nuwe huis is amper 2 keer so groot). Dit gaan mens enigiets van $2400 tot $3800 per maand kos om huis te koop...dit beteken dit kos amper 2 keer soveel per maand om te koop as om te huur. Daai probleem moet ek nog 'n antwoord voor kry.

Loukie het baie goed aangepas. Hy het nou 'n lekker agterwef om in rond te hardloop - is omtrent uit sy vel. Aanvanklik was hy bietjie bang vir die trappe, maar nou is hy OK.

Sterkte met julle PR.Heinrichhttps://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-81213412108085695352008-07-18T13:02:00.000+10:002008-07-18T13:02:00.000+10:00Rustige Swerwer,ja nee gewonder wat van julle gewo...Rustige Swerwer,
ja nee gewonder wat van julle geword het. Ons is amper in dieselfde bootjie as julle ook nou 'n jaar in Aus. Hernu toe ook die huurkontrak maar vir nog 'n jaar aangesien ons residence nog nie deur is nie, hulle het by my man se werk 'n issue gehad om al die manne se kwalifikasies te kan vergelyk met hulle aussie standaarde (lang storie). Wel kry toe die nuwe kontrak en daar gaan die weeklikse huur sommer met 18% op, verregaande. Dan dink mens ook om eerder daai geld op jou huis te wil betaal en nie die aussies wat twee en meer properties het te verryk nie, seker lelik van ons ne?

My sus hulle is mos in Albany nou so 6 maande gister bel sy my in trane, hulle het by haar huis ingebreek. Ons vermoed dis tieners wat verveeld was in die skoolvakansie. Nie lekker nie, ek praat vanoggend met haar, die kinders het nie deurgeslaap nie.

Wel van ons kant af hier in WA, wens ons julle al sterkte toe in die nuwe huis en hoop julle is gelukkig daar, bly om te hoor dat dit goed gaan met julle en dat julle sulke wonderlike vriende het, dis baie om voor dankbaar te wees. Hoe het loukie sy nuwe omgewing aanvaar?Anonymousnoreply@blogger.com