tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post472412044023274057..comments2023-05-23T22:15:20.940+10:00Comments on Met 'n knippie sout : Pitkos vir die fynproewer: Die misreën kiesa nog rustig daarbuiteHeinrichhttp://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-15796307745372100822007-06-07T20:26:00.000+10:002007-06-07T20:26:00.000+10:00Haai, weer Kersie hier.Ek lees nou net die res van...Haai, weer Kersie hier.<BR/>Ek lees nou net die res van jou blog waarby ek nie vroeer kon uitkom nie, en sien nou julle is in by Oakhill Drive. (en nie Castle Hill Primary soos ek vroeer dog nie). Jammer man, ek moes liewer eers alles lees en dan kommentare lewer. Ek's verlig om te sien julle stuur die tweetjies Oakhill toe - Baie oulike skool, ek hoop hulle gaan baie gelukkig wees daar ! Ignoreer asb my eerste berig, ek was net bietjie benoud vir julle part.<BR/><BR/>Groete<BR/>KersieAnonymousnoreply@blogger.com