tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post6321584276998171890..comments2023-05-23T22:15:20.940+10:00Comments on Met 'n knippie sout : Pitkos vir die fynproewer: Die lewe van 'n skoenlapperHeinrichhttp://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-87926081142270436552007-08-27T19:24:00.000+10:002007-08-27T19:24:00.000+10:00My mening oor die saak is dat jy TEN MINSTE 25% kr...My mening oor die saak is dat jy TEN MINSTE 25% kry in Aussie dollar wat jy in SA in rand gekry het. Met ander woorde, as jy byvoorbeeld sê maar op R300000 per jaar (met jou pensioen ingesluit) kon oorleef het in SA, dan het jy ten minste 0.25 x 300000 = $75000 per jaar nodig in Oz (ok met super ingesluit). Jy sal ONGELOOFLIK gelukkig wees as jy $150000 per jaar kon kry, want dan is jy waarskynlik so in aanvraag dat jy geen probleem sal hê om in Oz in te kom nie. Maar as jy soos die meeste van ons 'n "salaristrekker" salaris gekry het, dan sal jy eerder in die $60000-$100000 kategorie val. Waar $100000 gewoonlik net verdien word deur mense wat diep in die middestad vir een of ander baie groot maatskappy werk waar jy 'n team-leader of iets is en $170000 as jy die Finansiele Direkteur van 'n maatskappy is. Gaan kyk bietjie wat die tipiese salarisse is in verskillende velde in Oz : <A HREF="http://www.saaustralia.org/index.php?act=Attach&type=post&id=2033" REL="nofollow">Salary Survey</A>Heinrichhttps://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-70072177771130877612007-08-27T04:21:00.000+10:002007-08-27T04:21:00.000+10:00Hi, enige aanduiding van waar " 'n goeie salaris" ...Hi, enige aanduiding van waar " 'n goeie salaris" sou begin? SOu $100k 'n goeie aanvanklike salaris wees, of is die $150k band (afgesien van die feit dat mens so veel wil verdien as wat jy moontlik kan) die begin van die goeie salaris-skaal, gereken teen 4 mense wat onderhou moet word?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-46472502877831329042007-08-26T04:14:00.000+10:002007-08-26T04:14:00.000+10:00Dankie dat jy jou gedagtes so duidelik uitspreek. ...Dankie dat jy jou gedagtes so duidelik uitspreek. Ek weet nie wanneer dit my beurt gaan wees nie, en dit help bietjie om 'n ou voor te berei. Maar nog steeds is dit nie maklik nie, ne? En dit help nie om deur iemand anders te leef nie, op die ou end moet jy self die besluite neem. <BR/><BR/>Groetnis uit Afrika. Ek het vanmiddag lekker gebraai met Mopanie hout, en die voordele van my Afrika-wees benut. Ek gaan dit mis as ek ooit weggaan. 'n Gasbraaiertjie op Perth se strand is net nie vir my dieselfde nie...Heikohttps://www.blogger.com/profile/03775418529660033830noreply@blogger.com