tag:blogger.com,1999:blog-17398088.comments2023-05-23T22:15:20.940+10:00Met 'n knippie sout : Pitkos vir die fynproewerHeinrichhttp://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comBlogger221125tag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-76803683059684555162014-05-24T22:05:55.692+10:002014-05-24T22:05:55.692+10:00Ons wonder hoe sal "n wittebroodsvakansietjie...Ons wonder hoe sal "n wittebroodsvakansietjie op Tahiti wees, maar weet niks van die plek behalwe die ou liedjie nie. Wou toe sien hoe word die plek beskryf in die liedjie. Terwyl ek toe die woorde soek van "Tahiti verre land .." kom ek so heel toevallig op jou blog af. Baie interessant! BAIE goed gedoen, en al die gerieflike skakels, en die AFRIKAANS. Mal daaroor!! Terloops - Weet jy of dit die hele liedjie is? Liz van PretoriaLiz van Pretoriahttps://www.blogger.com/profile/14260435521895214913noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-32593794224059112982014-01-29T08:47:35.994+11:002014-01-29T08:47:35.994+11:00Baie dankie vir al die waardevolle inligting op jo...Baie dankie vir al die waardevolle inligting op jou Webtuiste. Hoop jy skryf weer binnekort vir ons ietsie nuuts.

Ek wou graag die gediggie met julle deel:

SKOENE VAN GISTER

Al is jou spore vergete

al is jou sole verslete

al is die pad lank en swaar

die skoene moet jy dra

jou verlede klou verbete aan die veters van jou gewete

Maak jouself los van jou

GISTERS, dis verby

LEEF vir vandag want dis al wat jy het

Hoe dikwels klou ek en jy nie nog aan die

veters van gister vas nie, oor dit wat ons moes of nie moes doen nie

As die lewe of mense jou al onderstebo gestamp het

sal jy weet hoe moeilik dit is om jou

ou skoene van gister uit te trek en met nuwes verder te stap

Die skoene van GISTER is mos lekker sag en gemaklik en uitgetrap terwyl die

NUWES jou druk en knyp.

Vader help my om los te kom van al my gisters, sodat ek my mores kan leef.

Groete
Amanda, Houston VSAAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-48259250105410556222013-05-05T16:39:22.148+10:002013-05-05T16:39:22.148+10:00Dis net goedkoper om 'n selfoon te gebruik ind...Dis net goedkoper om 'n selfoon te gebruik indien jy jou gratis naweek minute kan gebruik as jy na die globel nommer toe bel. Met skype het baie lande 'n landlyn nommer wat jy kan bel (ek dink hulle noem dit die skype out nommer). Dan stel mens vir jou n paar kontakte op en gebruik jou skype credits. Van hier in australie af kos dit jou dan so 10 cent per minuut of ietsHeinrichhttps://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-75768647509036777662013-05-05T16:27:51.787+10:002013-05-05T16:27:51.787+10:00Hi daar.
Ek het nog nooit Skype gebruik nie. Wil...Hi daar.
Ek het nog nooit Skype gebruik nie. Wil graag weet of dit enigsins goedkoper gaan wees as om n selfoon te gebruik? My kinders is ver van die huis af en ek probeer dagliks met hulle praat. Oproepe in Suid Afrika. Ek het genoeg data, maar ons sein is baie swak.
Help aseeblief
EdieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-34176489573310311722013-03-04T05:06:33.649+11:002013-03-04T05:06:33.649+11:00yes. christo loots hier. ek weet nie of jy my vor...yes. christo loots hier. ek weet nie of jy my vorige comment gekry het nie. anyway liaak jou blog. Ek is hier in sa, ek het ook die lewens gesk plate. ek wou myne oorsit maar hulle het teveel skade. ek soek al weke opdie net en jys die enigste een met digitale kopies op die net. een probleem is daardie site werk nie meer nie. dus wil ek by jou hoor of ek dit by jou kan kry? dankie en groete. christol at teamsa dot bizAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/10927290322111628502noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-45131904160747298292013-02-28T20:18:41.704+11:002013-02-28T20:18:41.704+11:00Dag "rustige swerwer",
My naam is Christ...Dag "rustige swerwer",
My naam is Christo Loots hier van die oosrand in sa...

Ek het ook die reeks van ons lewende gesk. ek wou hul juis op cd sit maar my plaate het bietjie skade gelui. esnib werk nie en jy is letterlik die eenigte op die net wat dit reeds in digital formaat het. Ek wou hoor of ek nie die mp3s by jou kan download nie? drop box , cloud of iets nie. dankieAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/10927290322111628502noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-1925720331292929132012-12-11T16:58:37.382+11:002012-12-11T16:58:37.382+11:00Baie geluk ... dit is nog 'n rukkie voor ons d...Baie geluk ... dit is nog 'n rukkie voor ons daar is, maar ek is baie bly vir julle (Ani - ook vir julle). Ek wil fotos sien oor die seremonie!!!!
Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-85469091744647299502012-12-09T23:09:29.051+11:002012-12-09T23:09:29.051+11:00Nou dis waar die kabouters van pole uithang - hull...Nou dis waar die kabouters van pole uithang - hulle leef hier in Australia - maak sin - dis 'n great plekAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/11959584910401211127noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-77024737363381493042012-12-08T23:05:23.120+11:002012-12-08T23:05:23.120+11:00Wat 'n groot mylpaal is dit nie!!! Ons het di...Wat 'n groot mylpaal is dit nie!!! Ons het die 12de November ons toets gedoen, en dit was 'n baie emosionele oomblik toe ek op die rekenaar sien dat ek my toets geslaag het. Nou wag ons ook op ons brief wat ons uitnooi na die seremonie toe. Geniet julle groot dag!!Anihttps://www.blogger.com/profile/01545106992981675868noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-71229540116229803992012-11-29T20:58:50.977+11:002012-11-29T20:58:50.977+11:00DankieDankieHeinrichhttps://www.blogger.com/profile/00338410110529503344noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-37799262903707427812012-11-29T20:11:33.386+11:002012-11-29T20:11:33.386+11:00Pragfoto's!Pragfoto's!BoerinBallingskaphttps://www.blogger.com/profile/10173204716209804185noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-6112304801480766802012-11-21T19:36:48.281+11:002012-11-21T19:36:48.281+11:00Pragtige foto's!Pragtige foto's!BoerinBallingskaphttps://www.blogger.com/profile/10173204716209804185noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-91128504147847541652012-11-18T00:06:21.227+11:002012-11-18T00:06:21.227+11:00Ah! Ek sien darem hierdie keer het ek reggekom! :)...Ah! Ek sien darem hierdie keer het ek reggekom! :)BoerinBallingskaphttps://www.blogger.com/profile/10173204716209804185noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-86904883793117575512012-11-14T20:06:19.278+11:002012-11-14T20:06:19.278+11:00Jou inskrywings oor Australie bly baie interessant...Jou inskrywings oor Australie bly baie interessant. Ek sukkel net om hier kommentaar te lewer.BoerinBallingskaphttps://www.blogger.com/profile/10173204716209804185noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-25188142857293753342012-11-11T13:43:22.501+11:002012-11-11T13:43:22.501+11:00You can't get more Ozzie than John Williamson ...You can't get more Ozzie than John Williamson Just love him!!!!Past and Presenthttps://www.blogger.com/profile/07336806055365060300noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-54558035100380461292012-11-03T05:05:34.213+11:002012-11-03T05:05:34.213+11:00As jy nie gese het dis Australie nie, sou ek gedin...As jy nie gese het dis Australie nie, sou ek gedink het dis London - mense op die underground is nes hierdie mense - kyk nie links/regs nie, te bang 'nextdoor' vlieg hom in omdat hy dit durf waag het om vir hom/haar te 'kyk' en almal sit soos lyke, staar voor hulle uit. Hahaha...ok, London se treine is ook nie die kleur nie, maar die idee is dieselfde. Interessant om te sien hoe dit in ander lande is. Daardie eerste trein loop stil, stiller as wat ek hier in die UK gekry het.Nikitahttp://chessaleeinlondon.wordpress.comnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-69836698361338817012012-10-29T17:00:20.714+11:002012-10-29T17:00:20.714+11:00Hierdie resep is heerlik! Dankie!Hierdie resep is heerlik! Dankie!Lindahttps://www.blogger.com/profile/13197023939837921147noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-40212059713093640732012-10-18T05:17:08.020+11:002012-10-18T05:17:08.020+11:00It`s a nice blog, but too heavy for my computer co...It`s a nice blog, but too heavy for my computer coz all article pop up in one whole long page. Here`s my travelogue blog, would you please drop by and visit my blog? Thanks. Greetings from INDONESIA.

http://bandungwestjavaindonesia.blogspot.com/2012/10/cafe-restaurant-food-stalls-in-bandung.htmlAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/13777907032788481306noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-72473605095307387272012-10-14T16:24:32.911+11:002012-10-14T16:24:32.911+11:00ai hoe het ek nie geniet om jou stukkie te lees oo...ai hoe het ek nie geniet om jou stukkie te lees oor jou kuier by jou ma'le nie. Dis vir my wonderlik om te sien, dat al bly julle oorsee, julle nogsteeds nie vergeet van julle mense in Suid-Afrika nie. Dis wonderlik om te sien dat julle smag na die gewone dinge, die hartsdinge. Mens se wortels bly altyd deel van wie jy is, en mens verlang daarna.

Groete van Kimberley
Suid AfrikaTwaalfdekindhttps://www.blogger.com/profile/14148929501374092464noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-43275728004982840632012-10-09T07:19:55.893+11:002012-10-09T07:19:55.893+11:00Ek is soooo bly om te sien jy blog weer en vertel ...Ek is soooo bly om te sien jy blog weer en vertel ons van jou avonture. Lyk my jy het lekker gekuier hier in RSA. ja-nee, die Gautrain is werklik iets om op trots te wees en lyk my dit word goed opgepas.
Dankie vir die lekker beskuit resep. Ek gaan dit beslis probeer. Kan jy glo, ons vlieg vandag oor 3 maande Sydney toe. Lekker bly.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-30490946777367339202012-10-04T22:23:20.367+10:002012-10-04T22:23:20.367+10:00Laat jy nou my mond water met hierdie lekker besku...Laat jy nou my mond water met hierdie lekker beskuit. Ek ruik dit sommer! :)BoerinBallingskaphttps://www.blogger.com/profile/10173204716209804185noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-3174415922397728202012-10-04T22:22:17.204+10:002012-10-04T22:22:17.204+10:00Werklik besonderse foto's!Werklik besonderse foto's!BoerinBallingskaphttps://www.blogger.com/profile/10173204716209804185noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-62661111732176053132012-10-03T13:18:22.264+10:002012-10-03T13:18:22.264+10:00Puik fotografie ... "memories" vir die t...Puik fotografie ... "memories" vir die toekoms!!Anihttps://www.blogger.com/profile/01545106992981675868noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-35465459601749907522012-09-12T20:35:13.461+10:002012-09-12T20:35:13.461+10:00Check out this URL: Is GreatCheck out this URL:  Is Great Antonio A.Ruizhttps://www.blogger.com/profile/17468572426891530859noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-17398088.post-38706542911529743782012-09-07T11:55:11.388+10:002012-09-07T11:55:11.388+10:00Hi Swerwer, amper 'n jaar is verby .... en gee...Hi Swerwer, amper 'n jaar is verby .... en geen nuwe inskrywings nie. Ons gaan kyk nogsteeds elke maand of jy nie dalk ietsie nuuts geskryf het nie. Skryf weer bietjie, ons miss jul inskrywings en die mooi fotos!! Annemarie VisagieAnonymousnoreply@blogger.com