Ons gaan vandeesweek uitstedig wees, op besoek aan....New Zealand, ter insameling van programmateriaal vir: Met 'n knippie sout...die blog met kulturele pitkos vir die fynproewer...
Eers in Auckland tot Donderdag 22 November, en dan per vliegtuig na ChristChurch, waar ons met 'n "Campervan" die Suideiland gaan plat ry...tot 1 Desember.
He he he, laat jy my nou terugdink aan Meneer Labuschaag in Manakwalanders. Nou toe, geniet dit, ons wag om in te skakel!
ReplyDelete