Sommige dae, soos laas Vrydag, voel dit net of alles gelyktydig verkeerd gaan by die werk. Soos Murphy dit mos wil hĂȘ, kry ons sagteware in Brisbane almal gelyktydig 'n databasis "deadlock" en so sit ek toe Vrydagaand voor die langnaweek tot na 10 uur die aand en sukkel by die werk om dit reg te laat werk. Alles was gelukkig die moeite werd, want toe ons vandag die sagteware met my veranderings oplaai, neem dit, wat voorheen meer as 2 minute geneem het, nou net 5 sekondes!!
My baas was nie net 'n bietjie beindruk nie....
Mooi kiekkies.
ReplyDeleteJa dit is altyd lekker as mens se baas beindruk is met mens.
Moet se dit is soms moeilik om so 'n tiepe emosie of erkening hier by hierdie arebiere te kry.
lekker week