Ons avonture in Australie

Tuesday, June 02, 2009

So 'n rukkie gelede het ons een Sondag middag sommer besluit om die piekniekmandjie te pak en bietjie te gaan stap by die Barrenjoey vuurtoring naby Palm beach. Dit was 'n kort maar stewige stappie tot op die kop, maar die uitsig was die moeite werd.



Dit is net die plek om 'n sonsondergang aan die Ooste van Australiƫ te besigtig. Die water is so kalm soos 'n meer.




Op 'n ander noot...sommige van die Aussie TV advertensies is nogal snaaks. Hierso is so 'n paar...kyk of julle dit snap.





1 comment:

  1. Dit is lekker om te sien dat mense Aus en die vryhied daar so kan geniet. Ons mense in SA ken nie meer van piekniek hou sonder om oor hulle skouers te kyk nie. - Dit is 'n voorreg. of hoe?

    en Ja hierdie Ausies het 'n snaakse sin van Humor- Baie skerp.

    Ons lees lekker aan julle vertellings.

    Groete.
    Siegfried en Mariette

    ReplyDelete

Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.

Note: Only a member of this blog may post a comment.