(Skakel na hierdie blog inskrywing)
Julle sal nou sien dat daar aan die regterkant van my blog 'n plek is waar jy jou kennis van die Aussie Burgerskap vrae kan toets. Indien jy die antwoord wil sien, kliek dan op die knoppie. Dit is geskryf in "Javascript". Probeer dit gerus.
Vir almal wat meer wil uitvind oor Australiese burgerskap, gaan lees gerus die dokumentasie by http://www.citizenship.gov.au/learn/publications/
Laai ook die Burgerskap werkboek af by:
http://www.citizenship.gov.au/learn/cit_test/test_resource_book/
Hier is die direkte skakel na die PDF. "Australiese Burgerskap - Ons gemeenskaplike band"
Hallo Heinrich, Baie dankie vir 'n interessante Blog & al die mooi foto's!! Wil graag weet of jy vir ons kan skryf oor eiendomme, huispryse - in watter voorstede van Sydney voel die meeste suid afrikaners "tuis" ? Ook jou gevoel oor huispryse in die algemeen.
ReplyDeleteGroetnis
Erika
Hi Erika. Ek is huidiglik besig om te werk aan statistiek wat vir julle presies sal wys in watter voorstede van Australiƫ buitengewoon hoƫ konsentrasies van Suid Afrikaners bly. Byt net vas
ReplyDelete