Vandag kry ek die wonderlike nuus dat DIMIA ons VISA aansoek erken het met 'n "ACKNOWLEDGEMENT OF RECEIPT OF VISA APPLICATION". Toe ek op my kredietkaart staat kyk is daar 'n "Authorised" transaksie van R 11064.00. Die wisselkoers waarteen ons dit kry is dus: R11064/$1,990 = 5.56
Dus, vanaf die tyd dat die VISA aansoek daar aangekom het (11 Jan 2007) tot die dag wathulle ontvangs erken (6 Feb 2007) is 26 dae.
No comments:
Post a Comment
Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.
Note: Only a member of this blog may post a comment.