Ons avonture in Australie

Tuesday, March 27, 2007

Die kalf is in die put

Nou ja...die kalf is in die put, die koeël is deur die kerk, die atlete is in die wegsprinkblokke en kopuittrek kanse raak al minder omdat ons onsself nou vrywilliglik al hoe meer in 'n hoek vas verf.

Ek het nou net die elektroniese 457 VISA aansoek voltooi en ons gaan hierdie week probeer om te gaan vir die mediese ondersoeke.

Wie nie waag nie...sal nie wen nie !

1 comment:

  1. Maak seker dat julle vir LAFHA aansoek doen (die 457 visa maak dat julle in aanmerking kom daarvoor), of maak seker dat jou maatskappy julle daarop het. Dit maak 'n groot verskil aan die kontant in jou sak.

    ReplyDelete

Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.

Note: Only a member of this blog may post a comment.