Beide ek en my vrou (almal bo 18 jaar) moet vir die 136 VISA 'n IELTS engelse toets by die British Council in Johannesburg gaan aflĂȘ om seker te maak dat ons darem kop of stert uitmaak van die Engelse taal....wel, beide van ons het geslaag, want toe sy vandag in die pos gaan kyk....voila...daar is haar uitslae. Ek het myne mos al in Januarie gekry. Nou het ons ALLES wat mens denkbaar vir die PR VISA nodig het afgehandel!!!!
No comments:
Post a Comment
Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.
Note: Only a member of this blog may post a comment.