Ons avonture in Australie

Monday, June 04, 2007

Die tyd stap aan, maar ons 136 VISA is nog in die pyplyn

Posted by Picasa

Hierdie horlosie het ek naby die Darling hawe afgeneem. Dit dui die sterrekaart aan van hoe die sterrehemel daaruit sien gedurende verskillende maande van die jaar.

Noudat ons in Australiƫ is moet ons 'n paar vorms invul en aanstuur na die Immigrasiedepartement om hulle te verwittig dat ons nou alreeds op 'n 457 in Australiƫ is.
Dit is die "Change of Address and/or passport details" (929) vorm asook die "Notification of changes in circumstances" (1022) vorm.

No comments:

Post a Comment

Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.

Note: Only a member of this blog may post a comment.