Ek wil net laat weet hoekom ek so lank laas geblog het...dis omdat ons
wag vir ons ADSL Internet om gekoppel te word. Ons is nou in ons huur
huis en wag nog vir ons Container om te kom. Binnekort het ons 20 mbps
spoed met 60 gig cap - so verwag baie fotos!
Sien uit daarna!
ReplyDeleteGroete
Bern
Kan nie wag nie! Het self uitstekende nuus ontvang. MCSE +CISSP kwalifikasie vereis nie 'n RPL nie!
ReplyDelete