Die aanbreek van 'n nuwe jaar is weer soos gewoonlik op 'n skouspelagtige manier ingelei deur 'n vuurwerk vertoning uit 'n ander wêreld. Daar is 'n enorme 5000 kg vuurwerke afgevuur in Sydney hierdie keer:
22 000 vuurwerke en 100 000 spesiale vuurwerk effekte, teen 'n koste van $5 miljoen.
Dit was ook gesinkroniseerd met musiek.
Hier is so 'n paar videos van die skouspel:
Julle kan ook hier kliek vir die Hoë Definisie weergawe as julle wil.
Hier is dit ook in Hoë Definisie.
Voorspoedige 2009 vir julle almal!
Voorspoedige Nuwe Jaar. Dankie vir die link! Het nou net die vuurwerke video met die kinders gekyk. Ons volg jou blog sedert Oktober toe ons besluit het om na Sydney te kom. In alle waarskynlikheid sal ons ook in Cherrybrook omgewing kom bly. Dit is nog so 4 - 5 maande voor ons kom dus kyk ons uit vir enige iets Cherrybrook spesifiek op jou blog. Groete Gerhard
ReplyDelete