- Struggle to shelter families suddenly homeless
- Sydney families forced onto streets as recession hits hard
- Wave of unemployed to swamp welfare agencies
- Bad signs as the CBD empties
Persoonlik ken ons self mense waarvan die man sy werk (projekbestuurder in die IT bedryf) verloor het en amper 'n halwe jaar gesukkel het om weer werk te kry. Selfs voor die resessie was dit moeilik om behuising te kry, nou is dit amper onmoontlik (veral in die $200-300 per week huur).
No comments:
Post a Comment
Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.
Note: Only a member of this blog may post a comment.