Met die Vancouver 2010 Winter Olimpiese Spele wat hierdie naweek in Kanada afgeskop het, waag ek dit om 'n kort video van ons manewales op Valentynsdag by die ysskaatsbaan hier in die Hills vir julle op te laai.
Hello Mensies, Ek het 'n award vir jou blog, gee my so 'n rukkie dan kan jy dit kom haal by my blog... Our Slice of Heaven. Sien jou later ... groete vir almal by die huis.
Op Aapstert kan jy jou eie profiel skep en met ander Afrikaners klets en bespreek. Jy kan ook die toeps gebruik om musiek, boeke en flieks te gradeer, skakels by te voeg, die musiek databasis te opdateer en nog vele meer. Sien jou daar!
Hello Mensies, Ek het 'n award vir jou blog, gee my so 'n rukkie dan kan jy dit kom haal by my blog... Our Slice of Heaven. Sien jou later ... groete vir almal by die huis.
ReplyDeleteNuwe sosiale netwerk by http://www.aapstert.com
ReplyDeleteOp Aapstert kan jy jou eie profiel skep en met ander Afrikaners klets en bespreek. Jy kan ook die toeps gebruik om musiek, boeke en flieks te gradeer, skakels by te voeg, die musiek databasis te opdateer en nog vele meer. Sien jou daar!