Ons avonture in Australie

Sunday, November 25, 2012

Rollerblade in Randwick

(Skakel na hierdie inskrywing)

Ons was in Randwick om by SkaterHQ nuwe briekskoene te koop vir Rollerblades.  Omdat Randwick so 'n gevestigde voorstad is, is daar heelwat fietspaaie wat 'n ideale speelplek bied vir Rollerblade entoesiaste.
Hier is die kaart waar ons gery het.

Rollerblade in Randwick 20121124



Hier is die Google Streetview


View Larger Map

No comments:

Post a Comment

Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.

Note: Only a member of this blog may post a comment.