Gedink julle sal hierdie kaart wat deur die TV Kanaal SBS gemaak is baie insiggewend vind.
Kliek op die verskillende stede om te sien waar die Suid Afrikaners meestal bly. (Hulle is die oranje gekleurde dele)
Kliek op hierdie skakel om te gaan kyk na 'n baie insiggewende interaktiewe kaart wat wys waarvandaan al die immigrante in Australië afkomstig is.
 |
Adelaide, Suid Australië |
 |
Brisbane, Queensland |
 |
Canberra, ACT |
 |
Hobart, Tasmanië |
 |
Melbourne, Victoria |
 |
Perth, Westelike Australië |
 |
Sydney, NSW
|
Hierdie data is baie dieselfde as die
drie aflewerings wat ek daaroor gedoen het. Ek beoog nog om eendag die statistieke van die laaste 2 sensus opnames te vergelyk om aan te dui waarheen Suid Afrikaners sederdien getrek het en watter voorstede nou populêr is.
No comments:
Post a Comment
Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.
Note: Only a member of this blog may post a comment.