Al die mense van die nuwe skool lyk ongelooflik vriendelik...wel, ten minste met ons. Daar is sover ons kan agterkom baie Suid Afrikaners (asook ander imigrante van Nieu Zealand en Brittanje) in die skool.
Vir al die vrouens wat belang stel om te weet hoeveel dit kos vir 2 stelle klere vir 2 kinders in hierdie publieke skool, hier is ons "Tax Invoice" van die klere:
Hoop dit sal vir julle handig te pas kom in julle beplanning, want skoolklere is oral maar duur.
juVolgende is dalk oulik vir belangstellende vriende en familie in Suid-Afrika :
ReplyDeletehttp://www.oakhilldr-p.schools.nsw.edu.au/
Die "winkel" in Lane Cove is die Suid-Afrikaanse slaghuis. Julle kan ook biltong, boerewors, blatjang, chilly sticks, marmite by die Deli in die Cherrybrook sentrum naby die Woolies kry.(reg langs die sushi plek). Dis handig want hulle is laat oop in die aande en op Sondae.. Ek neem aan julle weet van die Spur in Rydelmere (San Pablo Spur, 378 Victoria Rd, Rydalmere NSW 2116
Phone (02) 9684 4900) net buite Paramatta, in geval julle dalk ERG desperaat raak ? Kos is redelik, die atmosfeer is maar vrotterig, maar die spyskaart is alles wat mens verwag en daar is 'n speelhoekie vir die kinders. (was lanklaas daar so dit kon al weer verander het).
Die kinders lyk te mooi in hulle skooldrag ! Ja, jy is reg daar is baie Suid-Afrikaanse en totselfs afrikaanse kindertjies in Oakhill Drive.
Geniet die lang naweek, probeer warm bly !
Hi maar hulle lyk soos 2 oulike ozzy broode - hoop julle wei lekker aan die boere kos - ons loop die pad op ons selfone saam met julle. Marthucia het nooit op die internet gegaan op haar selfoon nie, mar van dat julle daar is en ons jou blog kan lees is sy aan die gang op die internet - ek het vir haar mxit ook opgestel en sy sal mix as julle op lyn is.
ReplyDeletegroente en vrugte
Karoobrood