Dan is daar natuurlik ook die TAIPAN, een van die drie slange met die giftigste gif van ALLE soorte. Hier is 'n artikel oor die hoeveelhede slanggif van verskillende slange wat nodig is om proefrotte se dood te veroorsaak... Jy kan ook meer van die Taipan lees hier en hier. 456 keer minder van sy gif is nodig as die ratelslang...en 72 keer minder is nodig vir dood as die Konings Cobra.
Hier is 'n paar fotos van 'n 5 meter lang soutwater krokodil...toe die bewaarder hom gevoer het, het dit gelink soos 'n deur wat toegeklap word.
Ons het lekker piekniek gehou en die kinders het met die kangaroos gespeel.
Baie interresant. Sou graag ook Australie toe wil kom om te bly. Hoe vergelyk dit met S.A? Sal jy terugkom S.A. toe? Is dit beter as S.A? Watse challenges het julle daar gekry?
ReplyDelete