Ons avonture in Australie

Friday, October 10, 2008

Watse Kamera gebruik ek

Vir die wat gewonder het, ek gebruik deesdae my nuwe Olympus FE-340. Dit het 'n 5x Optiese Zoem, digitale beeldstabiliseerder en super Makro lens. Dis omtrent so hoog soos 'n vuurhoutjiedosie. Lekker lig om saam te dra en het 8 megapixel resolusie. Dit het egter nie dieselfde goeie kwaliteit as 'n kamera met 'n groter lens nie.

1 comment:

  1. Ek dink dis daardie super makro funksie wat die ding doen. Jy sal dat ek my tot Olympus bekeer, as ek so na jou foto's kyk!

    ReplyDelete

Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.

Note: Only a member of this blog may post a comment.