Soms raak ek BAIE opgestres oor die feit dat ons alles in ons geboorteland so moet los en verhuis na 'n land wat ons nog nooit in was nie...Australie. Ek wonder soms of dit die regte besluit is, maar tog is ek oortuig in my hart en het vrede.
Ek dink aan die woorde wat ek in die Bybel lees: (Nie dat ek dit enigsins gebruik as die beweegrede om Suid Afrika te verlaat nie, maar ek begin verstaan wat Abraham moes deurmaak)
Hebreers 11:8-9
"Omdat hy geglo het... Hy het weggetrek sonder om te weet waar hy sou uitkom.
Omdat hy geglo het, het hy in die beloofde land gaan woon, 'n vreemdeling in 'n vreemde land."
Soms wonder ek...weet God wat ons moet deurmaak in hierdie besluit...ek ontwortel per slot van rekening my hele gesin. Toe lees ek eendag die volgende in The Message vertaling:
Jesaja 40
Why would you ever complain, O Jacob., or, whine, Israel, saying,
"God has lost track of me. He doesn't care what happens to me"?
...He's Creator of all you can see or imagine. He doesn't get tired out, doesn't pause to catch his breath. And He knows everything, inside and out.
He energises those who get tired, gives fresh strength to dropouts.
For even young people tire and drop out, young folk in their prime stumble and fall. But those who wait upon God get fresh strength.
They spread their wings and soar like eagles, they run and don't get tired, they walk and don't lag behind.
Jesaja 41
But you, Israel, are my servant. You're Jacob, my first choice, descendants of my good friend Abraham.
I pulled you in from all over the world, called you in from every dark corner of the earth, telling you, "You're my servant, serving on my side.
I've picked you. I haven't dropped you.
Don't panic. I'm with you.
There is no need to fear for I'm your God.
I'll give you strength. I'll help you.
I'll hold you steady, keep a firm grip on you.
...
...
That's right. Because I, your God, have a firm frip on you and I'm not letting go.
I'm telling you, Don't panic.
I'm right here to help you.
...
I, God, want to reassure you. The God who buys you back."
Ons avonture in Australie
- Snorkel By Freshwater strand
- Snorkel by Terrigal strand
- Skaats manewales in Sydney stad
- Vivid Skaats in die stad 2016
- Opera huis "timelapse"
- Home
- Airport Mascot Skaats
- Belangrike Skakels
- Rollemskaats Roetes
- My gunsteling Podcasts/Potgooie
- South African History (Ons Lewende Geskiedenis)
- Snorkel Ekspedisies rondom New South Wales
- Ons snorkel die Groot Koraalrif van Australie
Deel PITKOS VIR DIE FYNPROEWER MET JOU VRIENDE...
e-pos Intekenaars
Monday, November 13, 2006
Vertroosting
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Kontak my gerus...
Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.
Die mees populêre inskrywings
MY BESTE PENVRUGTE en ANDER GUNSTELING INSKRYWINGS
- Waar woon die oud Suid Afrikaners in Australië? Aflewering 3 : New South Wales, Victoria, Queensland, Suid en Wes Australië, Noordelike en Capital Territory en Tasmanië
- Jy bekyk jou wêreld nou uit ander oë en lewe jou lewe nou tot op die droesem van jou bottel
- Die lewe is 'n reis na 'n spieëlbeeld
- Soms is mens se verlange baie groot
- Die lewe van 'n skoenlapper
- 'n Mens mis jou ouers, maar tog is hulle altyd saam met jou
- Om altyd die mooi in die lewe raak te sien...
- Wanneer drome binne jou bereik kom
- Ek hou daarvan hier...dit laat my terugdink aan die ou dae
- Sydney is stadig maar seker besig om soos ons huis te voel
- Nou kry ek elke oggend die trein en sit nie gefrustreerd in die verkeer vas nie
- Ek het nog altyd gewonder hoe dit sou voel om in 'n woud te kan gaan stap net wanneer ek wil
- Die son skyn nog helder in die land van Kokanje
- Sydney is pragtig
- Ek ry nou met die aposteldonkie
- Vir die swartste moerbei klim 'n mens die hoogste in die boom
- Hoekom herhaal die geskiedenis homself ?
- Soms is die staptog moeilik, soms maklik, maar altyd vol nuwe avonture
- Dinge voel maar baie deurmekaar hier...
- 'n Nuwe lewe wink anderkant die see
- Wonderlike nuus...
- Scuba-duik
- Hoe ek op die oomblik voel...
- Die IELTS (Engelse) Toets is nou agter die rug
- Eendag sal ons rus kry...
- Om afskeid te neem van jou land...
- Die nimmereindigende gewoel van die lewe
No comments:
Post a Comment
Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.
Note: Only a member of this blog may post a comment.