Ek hou van 'n wye verskeidenheid musiek, en ek probeer om nie in 'n groef te verval wat een spesifieke musiek smaak betref nie. Ek luister Afrikaans en Engels, "Gewone musiek" en Gospel, Boeremusiek, Jazz, Rock musiek, Instrumentaal en a-capella, vioolmusiek en kitaarmusiek...en die lys gaan aan en aan...miskien sal ek eendag bietjie my "playlist" met julle deel.
Sedert ek na musiek begin luister het, was daar een musikant, en kunstenaar van wie se lirieke en musiek ek besonder baie gehou het. Miskien is dit omdat ek in besonder baie hou van kitaarmusiek. Ek speel self ook so bietjie. Net die klank van 'n suiwer akkoord is al klaar genoeg om my siel tot ruste te bring en my mee te voer. Hierdie kunstenaar is Don Franciso.
Die rede hiervoor is omdat hy instaat is om nie net melodie en akkoorde oor te dra in sy musiek nie, maar om 'n mens mee te voer met 'n storie en jou deel te maak daarvan. Ek het op 'n stadium tot 60 van sy songs op kasset en CD gehad. Die lirieke roer mens se hart en versterk jou geloof.
Hier is 'n uittreksel uit een van sy songs op sy album "Grace on Grace"
Soul Peace
"Words and music by Don Francisco Copyright 1997"
Soul Peace
I'll give you Soul Peace
Soul Peace
I'll give you Soul Peace if you'll just come to Me
The troubled times that this would is filled with
Can overflow the lonely soul
All the evil and the suff'rin
They take a heavy, deadly toll
But there's no tempest that can touch you
Here in My tower so strong and high
Here by My side there's sweet joy and comfort, yes there is
'Til the storm has passed you by
I'll give you Soul Peace in the shelter of My wings
I'll give you Soul Peace in the rest My Spirit brings
I'll give you Soul Peace in a place your heart can sing
I'll give you Soul Peace underneath my wings
Going your own way all is frustration
With one small candle you cannot see
The soul's in darkness without My Spirit
The limb is lifeless without the tree
But through My blood flows the peace of Heaven
And in My Grace you'll free indeed
Here in My love's light you'll see forever
And safe in My arms you'll find the rest you need
I'll give you Soul Peace -- all your heart's been cryin for
I'll give you Soul Peace -- there's no need to worry any more
I'll give you Soul Peace if you'll just open up that door
I'll give you Soul Peace that you've been longin' for
And when your feet have found the path where I have called you
And you learn to walk beside me in the way
You'll wake up in the mornin' in My Presence
And ease down in My peace at end of day
I'll give you Soul Peace every night and every day
You'll live in Soul Peace every night and day
I'll give you Soul Peace
Soul Peace
I'll give you Soul Peace
I'll give you Soul Peace if you just come to Me
It Ain't No Sin To Get The Blues
by Don Francisco
Some people when they meet you
Wear a manufactured smile
You can't tell if they're really happy
Or just tryin to be in style
It's like somebody told 'em
Only sinners ever frown
But when you're really hurtin'
It ain't no crime for feelin' down
No obedience that means sufferin'
And to some that may be news
Jesus paid our lifetime membership
But you still gotta pay some dues
So when Job's comforters surround you
And your prayers all seem refused
Don't you lie about your troubles
It ain't no sin to get the blues
BRIDGE
Now some folks dig self-pity
But others make it clear
That if it were pos'ble
They'd rewrite the Epistles and the Gospels
So that nobody, nobody, ever
Had to shed a tear
Everybody's got to suffer sometime
We all got to work out our salvation on our own
Jesus never told you pain would never get a hold of you
He said "I'll never leave you all alone"
So when you feel those tears start rollin'
Don't you get yourself confused
He'll dry your tears if you just cry 'em
It ain't no sin to get the blues
Now you can say you're doin' fine
Say there's nothin' on your mind
Denounce it and deny it
Stick you head down in the sand
Try and make out like your Superman
But ain't nobody, nobody
Really gonna buy it
Ons avonture in Australie
- Snorkel By Freshwater strand
- Snorkel by Terrigal strand
- Skaats manewales in Sydney stad
- Vivid Skaats in die stad 2016
- Opera huis "timelapse"
- Home
- Airport Mascot Skaats
- Belangrike Skakels
- Rollemskaats Roetes
- My gunsteling Podcasts/Potgooie
- South African History (Ons Lewende Geskiedenis)
- Snorkel Ekspedisies rondom New South Wales
- Ons snorkel die Groot Koraalrif van Australie
Deel PITKOS VIR DIE FYNPROEWER MET JOU VRIENDE...
e-pos Intekenaars
Thursday, February 15, 2007
Strelende musiek
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Kontak my gerus...
Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.
Die mees populêre inskrywings
-
Hoeveel is vryheid vir jou werd? Wat is die prys wat jy daarop kan plaas om snags rustig te kan slaap? Hoeveel is jy bereid om te ruil vir g...
-
Dis vroeg Saterdagoggend. Ek sit hier voor my rekenaar en kyk uit by die venster. Daar is 'n digte mis oor die stad. Die afgelope wee...
-
Die skakel na hierdie inskrywing Een van my groot liefdes in my lewe is fotografie. Ek geniet 'n mooi foto en ek probeer om altyd ...
-
Ek sit en luister vandag lekker Internet radio op my iPod op die bus oppad terug huis toe, en daar hoor ek Jak de Priester se nuutste liedj...
-
Bo kan julle een van die mooi geboue in Sydney sien wat naby die Darling hawe is. Ons het vandag via die Internet aansoek gedoen vir ons Aus...
-
Goeiedag ( Skakel na hierdie bladsy ) Ek het dit goedgedink om weereens 'n bladsy te maak wat die nuutste Australiese sensus-data va...
-
Siende dat ons al so vêr in die pad af is met ons emigrasie reëlings, en omdat ek weet dat daar baie IT mense daarbuite is wat ook hierdie l...
-
Een van die wonderlikste ervarings wat ek nog ooit in my lewe gehad het was laasjaar toe ek en my vrou by die koraalriwwe van Sodwana aan di...
-
( Skakel na hierdie inskrywing ) So gereeld as wat ek moontlik kan, probeer ek om 'n goeie snorkel in te kry. Wanneer mens mos by die...
-
Kyk mooi na die volgende foto... Kliek op dit om dit groter te sien. Wat dink jy sien jy? Australië? Kyk weer. Ek het, presies op skaal ,...
MY BESTE PENVRUGTE en ANDER GUNSTELING INSKRYWINGS
- Waar woon die oud Suid Afrikaners in Australië? Aflewering 3 : New South Wales, Victoria, Queensland, Suid en Wes Australië, Noordelike en Capital Territory en Tasmanië
- Jy bekyk jou wêreld nou uit ander oë en lewe jou lewe nou tot op die droesem van jou bottel
- Die lewe is 'n reis na 'n spieëlbeeld
- Soms is mens se verlange baie groot
- Die lewe van 'n skoenlapper
- 'n Mens mis jou ouers, maar tog is hulle altyd saam met jou
- Om altyd die mooi in die lewe raak te sien...
- Wanneer drome binne jou bereik kom
- Ek hou daarvan hier...dit laat my terugdink aan die ou dae
- Sydney is stadig maar seker besig om soos ons huis te voel
- Nou kry ek elke oggend die trein en sit nie gefrustreerd in die verkeer vas nie
- Ek het nog altyd gewonder hoe dit sou voel om in 'n woud te kan gaan stap net wanneer ek wil
- Die son skyn nog helder in die land van Kokanje
- Sydney is pragtig
- Ek ry nou met die aposteldonkie
- Vir die swartste moerbei klim 'n mens die hoogste in die boom
- Hoekom herhaal die geskiedenis homself ?
- Soms is die staptog moeilik, soms maklik, maar altyd vol nuwe avonture
- Dinge voel maar baie deurmekaar hier...
- 'n Nuwe lewe wink anderkant die see
- Wonderlike nuus...
- Scuba-duik
- Hoe ek op die oomblik voel...
- Die IELTS (Engelse) Toets is nou agter die rug
- Eendag sal ons rus kry...
- Om afskeid te neem van jou land...
- Die nimmereindigende gewoel van die lewe
No comments:
Post a Comment
Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.
Note: Only a member of this blog may post a comment.