(Skakel na hierdie inskrywing)
Ons het vrydag die volgende uitsig vanaf North Head in Sydney gehad. Dit was 'n heerlike aand en daar was 'n magdom seilbote in Sydney Hawe.
Hier is die uitsig vanaf die strand in Manly se rigting.
Op die grond voor ons het 'n Kookaburra gesit en kos soek.
Ek het ons pad terug vir julle afgeneem. Die 36 minute het ek verkort na 6 minute. Vir ingeval julle bekommerd was - beide my hande was op die stuurwiel.
Die musiek is van John Williamson, hy is so eie aan Australie as Leon Schuster is van Suid Afrika.
You can't get more Ozzie than John Williamson Just love him!!!!
ReplyDelete