Showing posts with label 457 VISA aansoek elektronies ingedien. Show all posts
Showing posts with label 457 VISA aansoek elektronies ingedien. Show all posts

Tuesday, March 27, 2007

Die kalf is in die put

Nou ja...die kalf is in die put, die koeël is deur die kerk, die atlete is in die wegsprinkblokke en kopuittrek kanse raak al minder omdat ons onsself nou vrywilliglik al hoe meer in 'n hoek vas verf.

Ek het nou net die elektroniese 457 VISA aansoek voltooi en ons gaan hierdie week probeer om te gaan vir die mediese ondersoeke.

Wie nie waag nie...sal nie wen nie !

Kontak my gerus...

Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.

Die mees populêre inskrywings