(Skakel na hierdie blog inskrywing)
Julle sal nou sien dat daar aan die regterkant van my blog 'n plek is waar jy jou kennis van die Aussie Burgerskap vrae kan toets. Indien jy die antwoord wil sien, kliek dan op die knoppie. Dit is geskryf in "Javascript". Probeer dit gerus.
Vir almal wat meer wil uitvind oor Australiese burgerskap, gaan lees gerus die dokumentasie by http://www.citizenship.gov.au/learn/publications/
Laai ook die Burgerskap werkboek af by:
http://www.citizenship.gov.au/learn/cit_test/test_resource_book/
Hier is die direkte skakel na die PDF. "Australiese Burgerskap - Ons gemeenskaplike band"
Ons avonture in Australie
- Snorkel By Freshwater strand
- Snorkel by Terrigal strand
- Skaats manewales in Sydney stad
- Vivid Skaats in die stad 2016
- Opera huis "timelapse"
- Home
- Airport Mascot Skaats
- Belangrike Skakels
- Rollemskaats Roetes
- My gunsteling Podcasts/Potgooie
- South African History (Ons Lewende Geskiedenis)
- Snorkel Ekspedisies rondom New South Wales
- Ons snorkel die Groot Koraalrif van Australie
Deel PITKOS VIR DIE FYNPROEWER MET JOU VRIENDE...
e-pos Intekenaars
Sunday, March 06, 2011
Australiese Burgerskap
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Kontak my gerus...
Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.
Die mees populêre inskrywings
MY BESTE PENVRUGTE en ANDER GUNSTELING INSKRYWINGS
- Waar woon die oud Suid Afrikaners in Australië? Aflewering 3 : New South Wales, Victoria, Queensland, Suid en Wes Australië, Noordelike en Capital Territory en Tasmanië
- Jy bekyk jou wêreld nou uit ander oë en lewe jou lewe nou tot op die droesem van jou bottel
- Die lewe is 'n reis na 'n spieëlbeeld
- Soms is mens se verlange baie groot
- Die lewe van 'n skoenlapper
- 'n Mens mis jou ouers, maar tog is hulle altyd saam met jou
- Om altyd die mooi in die lewe raak te sien...
- Wanneer drome binne jou bereik kom
- Ek hou daarvan hier...dit laat my terugdink aan die ou dae
- Sydney is stadig maar seker besig om soos ons huis te voel
- Nou kry ek elke oggend die trein en sit nie gefrustreerd in die verkeer vas nie
- Ek het nog altyd gewonder hoe dit sou voel om in 'n woud te kan gaan stap net wanneer ek wil
- Die son skyn nog helder in die land van Kokanje
- Sydney is pragtig
- Ek ry nou met die aposteldonkie
- Vir die swartste moerbei klim 'n mens die hoogste in die boom
- Hoekom herhaal die geskiedenis homself ?
- Soms is die staptog moeilik, soms maklik, maar altyd vol nuwe avonture
- Dinge voel maar baie deurmekaar hier...
- 'n Nuwe lewe wink anderkant die see
- Wonderlike nuus...
- Scuba-duik
- Hoe ek op die oomblik voel...
- Die IELTS (Engelse) Toets is nou agter die rug
- Eendag sal ons rus kry...
- Om afskeid te neem van jou land...
- Die nimmereindigende gewoel van die lewe
Hallo Heinrich, Baie dankie vir 'n interessante Blog & al die mooi foto's!! Wil graag weet of jy vir ons kan skryf oor eiendomme, huispryse - in watter voorstede van Sydney voel die meeste suid afrikaners "tuis" ? Ook jou gevoel oor huispryse in die algemeen.
ReplyDeleteGroetnis
Erika
Hi Erika. Ek is huidiglik besig om te werk aan statistiek wat vir julle presies sal wys in watter voorstede van Australië buitengewoon hoë konsentrasies van Suid Afrikaners bly. Byt net vas
ReplyDelete