Showing posts with label Emigrasie kostes. Show all posts
Showing posts with label Emigrasie kostes. Show all posts

Monday, April 16, 2007

Hoeveel kos dit ons nou al vir die Groot Trek

Vir almal wat emigrasie oorweeg...dink baie goed!!!

Ek het in parallel vir beide die permanente (136) VISA
aansoek gedoen sowel as die tydelike (457) VISA omdat ek
gelukkig was om 'n werk te kry wat my vinniger wil oorbring Oz toe.
Hier is 'n opsomming van ons "Groot Trek" uitgawes.













































































2 x Paspoorte vir volwassenes (R165 elk)330
2 x Paspoorte vir kinders (R125 elk)250
4 x Geboorte Sertifikate (R50 elk)200
Paspoort fotos180
Huwelik Sertifikaat50
Immigrasie Agent Eerste Paaiement6200
Engelse graadpapiere100
Jaarboek afdrukke80
Verwysings afdrukke Eerste keer70
Verwysings afdrukke 2e keer45
ACS Koerier1222
ACS2240
Immigrasie Agent Tweede Paaiement4205
IELTS Toets British Council2070
136 DIMIA VISA Betaling11383
IELTS Toets British Council1633
Immigrasie Agent Finale Paaiement4200
Container33000
Vliegtuigkaartjies22400
Mediese ondersoeke vir 4 mense1925
2 Stelle X-strale (136 en 457) vir 21000
2 HIV Toetse vir my en my vrou218
457 Elektroniese VISA betaling1100


Totaal:R 97701

Kontak my gerus...

Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.

Die mees populêre inskrywings