Vir almal wat emigrasie oorweeg...dink baie goed!!!
Ek het in parallel vir beide die permanente (136) VISA
aansoek gedoen sowel as die tydelike (457) VISA omdat ek
gelukkig was om 'n werk te kry wat my vinniger wil oorbring Oz toe.
Hier is 'n opsomming van ons "Groot Trek" uitgawes.
2 x Paspoorte vir volwassenes (R165 elk) |
330 |
2 x Paspoorte vir kinders (R125 elk) |
250 |
4 x Geboorte Sertifikate (R50 elk) |
200 |
Paspoort fotos |
180 |
Huwelik Sertifikaat |
50 |
Immigrasie Agent Eerste Paaiement |
6200 |
Engelse graadpapiere |
100 |
Jaarboek afdrukke |
80 |
Verwysings afdrukke Eerste keer |
70 |
Verwysings afdrukke 2e keer |
45 |
ACS Koerier |
1222 |
ACS |
2240 |
Immigrasie Agent Tweede Paaiement |
4205 |
IELTS Toets British Council |
2070 |
136 DIMIA VISA Betaling |
11383 |
IELTS Toets British Council |
1633 |
Immigrasie Agent Finale Paaiement |
4200 |
Container |
33000 |
Vliegtuigkaartjies |
22400 |
Mediese ondersoeke vir 4 mense |
1925 |
2 Stelle X-strale (136 en 457) vir 2 |
1000 |
2 HIV Toetse vir my en my vrou |
218 |
457 Elektroniese VISA betaling |
1100 |
|
|
Totaal: |
R 97701 |