Kontak my gerus...
Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.

3 aanmerkings:
Wha ha ha ha ha @ vegiemite,,, BE AFRAID,,, BE VERY AFRAID!! :)
Ek is nie bang nie en sal dit inteendeel geniet om al die kreature uit te snuffel. Die smaak van die vegemite mag my dalk net doodmaak. Ek is maar 'n Bovril fan!
Hi ek het nou net bietjie deur jou blog geblaai en dit is vir my baie interesant, sal gereeld hier kom loer.
Post a Comment
Los vir my 'n boodskap...komaan wees 'n sport !