(Die skakel na hierdie blog inskrying by pitkos.blogspot.com)
Die sanger en liedjieskrywer Don Francisco toer Australië in die volgende paar weke. Julle kan die toerprogram op hulle webtuiste kry : www.rockymountainministries.org
Hy tree Dinsdag 26 en 27 April by Gospel.Live op oorkant die Manly polisie stasie (4 West Promenade, regoor Gilbert Park) in Sydney. Ons het kaartjies gekry vir $10 per persoon. Besprekings by 02 9905-7215.
Die Manly Ferry skedule kan julle hier kry.
Gaan luister gerus na Don en sy vrou Wendy se liedjies oor die jare by Rocky Mountain Ministries MP3.
Hier is 'n paar van my gunsteling liedjies:
I have chosen you
Don't care where you been sleeping
I'll never let go of your hand
Beautiful to me
I could never promise you
Come and follow
Bird with broken wing
Bird with broken wing
Locked up inside
A tiny cage
Till the day I heard your cry
And set you free
But as I reached in
To heal the hurt
You fled in wild dismay
Now your pain
Is made you blind as you can be
Echoes in the distance
Are almost all you hear from me
Each time I speak your name
You flee away
While the agonies of mindless flight
Are more than you can bare
Still you think it's because of me
You feel this way
Soarin' far above the storm
On wings spread strong and wide
Is the vision that you've buried
In despair
You dash yourself against the stones
And flutter terrified
When my love will heal your wounds
And lift you there
Like a frightened child
Who starts away with every move
You want to trust
But watch so fearfully
Everything you're longing for
Is here within My hands
I'm waiting now for you
To come to me
Soarin' far above the storm
On wings spread strong and wide
Is the vision that you've buried
In despair
You dash yourself against the stones
And flutter terrified
When My love will heal your wounds
And lift you there
Like a frightened child
Who starts away with every move
You want to trust
But watch so fearfully
Everything you're longing for
Is here within my hands
I'm waiting now for you
To come to me
Like a frightened child
That starts away with every move
You want to trust
But watch so fearfully
Everything you're longing for
Is here within my hands
I'm waiting now for you
To come to Me
I'm waiting now for you
To come to Me
I'm waiting now for you
To come to Me
For God so loved
Call nobody here
Only love is spoken here
Give your heart a home
From out of the blue
Gold Coast
Vrydag 22 April
Rockhampton
Sondag 24 April
New South Wales
Manly, Sydney
Dinsdag 26 April
Woensdag 27 April
Westelike Australië
Bunbury
Vrydag 29 April
Bertram
Sondag 1 Mei
Busselton
Woensdag 4 Mei
Northam
Donderdag 5 Mei
Albany
Sat 7 Mei
Perth
Sunday May 8
Riverton
South Australia
Adelaide
Monday May 9
ACT
Canberra
Maandag 10 Mei
NSW Platteland
Forbes
Donderdag 12 Mei
Guyra
Vrydag 13 Mei
Sondag 15 Mei
Lismore
Hi, Baie dankie vir al die wonderlike, waardevolle en "onselfsugtige" inligting. Ek het die afgelope 2 naweke jou blog van dag 1 tot hierdie laaste inskrywing gelees. Dit voel of ek nou 'n heerlike boek klaar gelees het. Net vir interestantheid, ons woon tans in Eldoraigne en het ons PR visums om na Sydney te trek so maand terug gekry. Ons het 'n NSW State sponsored skilled visum gekry. My man is ook 'n Elektroniese ingeneur (Tukkies) en is ook 'n developer. Ons wag nou net vir ons huis om verkoop te word, dan kan ons trek. My swaer bly ook in Sydney - so ons sal nie te alleen wees as ons eendag trek nie. Verder gaan ons Dec/Jan Sydney toe kom om ons "entry" te doen en bietjie woonbuurte en skole uit te kyk. Dit is net vreeslik frustrerend dat ons nog nie kan trek nie. My lewe voel "on hold" Ons was in Jun/Jul 2010 daar vir 'nvakansie. Het jy al die Sydney Harbour bridge uitgeklim? Ons het en dit was die highlight van ons vakansie! In elk geval, BAIE dankie vir die info in jou blog. Ek het 'n lysie gemaak van tips wat jy gegee het met die eerste vlug, wat mens moet saambring en hoe om skool te soek, en alles. Dit help baie. Ek het so rukkie terug 'n blog begin, om te help om my eie vreeslike deurmekaar gedagtes te orden. Lekker dag vir jou en jou gesin. Groete uit 'n sonnige Pretoria!
ReplyDelete