(Skakel na hierdie inskrywing)
Ek nooi julle uit om na die asemrowende fotos van 28992 van die "Nothing Like Australia" fotokompetisie-inskrywings te gaan kyk deur op hierdie foto te kliek. Of die www.nothinglikeaustralia.com webtuiste te gaan besoek. Dit fotos ingestuur deur mense van oral oor die land is net uitsonderlik. Veral die interaktiewe FLASH applikasie.
Ek het die ervarings vanaf Centurion na Sydney hier geboekstaaf vir die nageslagte. Afrikaanse Pitkos vir die fynproewer. Volg die intriges, die struikelblokke en ook die lekker van die die lewe en kyk na die fotos van die ontdekkingsreis van 'n gewone Afrikaanssprekende boertjie wat sy land verlaat het om dit vir 'n veiliger toekoms in Australië te verruil.
Monday, March 07, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
e-pos Intekenaars
Kontak my gerus...
Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.
Die mees populêre inskrywings
-
Ek sit en luister vandag lekker Internet radio op my iPod op die bus oppad terug huis toe, en daar hoor ek Jak de Priester se nuutste liedj...
-
Kyk mooi na die volgende foto... Kliek op dit om dit groter te sien. Wat dink jy sien jy? Australië? Kyk weer. Ek het, presies op skaal ,...
-
So ja... die slag is gelewer en die feesseisoen is op 'n einde. Dit was 'n baie aangename afgelope twee langnaweke hier in Sydney. Ek het ...
-
Ek gaan nou vir julle 'n geheim vertel....maar...sjjjjt...moet dit vir niemand vertel nie...ons wil nie hê die hele wêreld moet van die plek...
-
( Hier is die skakel na die pitkos.blogspot.com inskrywing ) Wonder julle soms wat het van al die mense geword wat hier na hierdie land d...
-
Welkom, o stille nag van vrede, onder die Suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis: Kersfees kom, Kersfees...
-
Hallo julle. Ek het vandag 'n baie interessante artikel in Beeld gelees. Dit is geskryf deur Bertus de Villiers. Hy werk by die " State A...
-
Ek ly nog so bietjie aan "Jet-lag" (of noem 'n mens dit vlug-vertraging) na 'n hele maand se kuier in Suid Afrika. Dit is seker ook die red...
-
Iets wat julle seker al teen hierdie tyd al agtergekom het van my, is dat ek daarvan hou om dinge uit te werk en te meet...feite maak nie al...
-
( Die skakel na hierdie blog inskrywing ) Ek hoop ons sal eendag weer die Groot "Barrier Reef" kan besoek (in Afrikaans sê mens seker: Wal...

Ongelooflike fotos van Doer Onder. Dankie vir die deel. Ek dink nie meeste mense kon ooit raai dat dit so mooi is nie. Almal dink net Barrier Reef, maar kyk nou net.
ReplyDelete