Monday, March 07, 2011

Niks soos Australië nie

(Skakel na hierdie inskrywing)

Ek nooi julle uit om na die asemrowende fotos van 28992 van die "Nothing Like Australia" fotokompetisie-inskrywings te gaan kyk deur op hierdie foto te kliek. Of die www.nothinglikeaustralia.com webtuiste te gaan besoek. Dit fotos ingestuur deur mense van oral oor die land is net uitsonderlik.  Veral die interaktiewe FLASH applikasie.

1 comment:

  1. Ongelooflike fotos van Doer Onder. Dankie vir die deel. Ek dink nie meeste mense kon ooit raai dat dit so mooi is nie. Almal dink net Barrier Reef, maar kyk nou net.

    ReplyDelete

Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Kontak my gerus...

Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.

Die mees populêre inskrywings