Goeiedag mense...of soos ons hier sê "G'day mates". Siende dat ons emigrasie "Case Officer" nou aan ons toegedeel is, dink ek dis 'n goeie idee om terug te kyk en 'n bietjie van 'n opsomming te maak van die proses wat ons tot dusver gevolg het om hier te wees in ons nuwe land Australië.
Net so 'n klein brokkie inligting oor die naam Australië:
Die naam kom van die oorspronklike Latynse beskrywing van die kontinent: terra australis incognita, wat beteken "die onbekende suidland". Die ontdekker Matthew Flinders (1774 – 1814) het daarna verwys as "Terra Australis" (Die land in die suide) en die hollandse ontdekkers het dit "Australisch" genoem. Dit is dus heel gepas dat die Australiese vlag die Suiderkruis op het.
2006, Begin Augustus
- Ons besluit om Suid Afrika te verlaat...
- Ons doen aansoek vir ons Paspoorte en volledige geboorte sertifikate in Centurion
- Vir 'n nabetragting vir die redes van my besluit, en verdere redes
2006, September
- ek is volstoom besig met my RPL (Recognition of Prior Learning) dokument om goedkeuring vir my graad by ACS te kry...ek werk tot na middernag in die aande om dit klaar te kry
2006, 9 Oktober
- Die ACS goedkeurings aansoek word ge-koerier na ACS in Sydney...dit weeg 'n hele 1kg
2006, 26 Oktober
- Ek kan die ACS status uiteindelik begin "track" online
- Ons doen aansoek om IELTS (Engelse) toets te kan skryf
2006, 1 Desember
2006, 5 Desember
2006, 15 Desember
2007, 13 Januarie
2007, 22 Januarie
2007, 24 Januarie
2007, 30 Januarie
2007, 1 Februarie
2007, 14 Februarie
2007, 1 Maart
2007, 8 Maart
2007, 12 Maart
2007, 15 Maart
- Ek vind uit ek kan in parallel aansoek doenvir my deel van die 457 VISA
- Die aansoek word elektronies gedoen op 27 Maart
- My gedagtes oor die 136 en 457 VISAS
2007, Einde Maart
2007, 5 April
- Ons mediese ondersoeke word afgehandel in Hatfield
- Ons dien sommer ook die Polisie klaring aansoeke in by Schoemanstraat se polisie rekords sentrum
2007, 19 April
2007, 23 April
2007, 2 Mei
2007, 4 Mei
2007, 5 Mei
- Ons kry ons PCC (Police Clearance Sertifikate) in Pretoria
- My vrou kry haar IELTS toets uitslae (wat sy later as ek geskryf het)
2007, 15 Mei
2007, 17 Mei
2007, 18 Mei
2007, 24 Mei
2007, 28 Mei
2007, 4 Junie
2007, 13 Junie
2007, 9 Julie
2007, 19 September
As julle nog 'n opsomming soek van al die dokumente wat ek gekry het, kyk hier. Vir 'n opsomming van die kostes
So dis ons storie....
No comments:
Post a Comment
Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.
Note: Only a member of this blog may post a comment.